Hoender-en-pasta gereg

Ready in 30 minutes

Dit maak vinnig en is maklik. Gebruik net wat jy in die huis het.

Top-ranked recipe named "Hoender-en-pasta gereg"


Ingredients

Are you making this? 
PASTA:
1 pak Pasta (Penne)
HOENDER:
750g - 1kg Hoenderfilles (ontbeende borsies); sny in blokkies of repies.
Canola Olie
Hoenderspeserye(Robertsons)
GROENTE:
½ Red pepper; fyn gekap
½ Green pepper; fyn gekap
20 ml Knoffel; 'crushed' of 'minced'
WITSOUS:
60 ml Botter/margarine; Gesmelt
60 ml Meelblom
1 pakkie Pastasous (Royco): "Cheese, Ham & Musroomflavour"; (of nog 30 ml meelblom)
750 ml Melk
Sout en Peper; na smaak
ROER OP EINDE BY:
½ pakkie Bacon (opsioneel); gekap en gebraai
3 Green onions (opsioneel); fyngekap
325 - 500 ml Cheddarkaas; gerasper
Pasta Spice (Ina Paarman); strooi bo-oor gereg.

Original recipe makes 6 Servings

Servings  

Preparation

1. PASTA: Kook tot al dente. Dreineer.

2. HOENDER: Verhit (kleefvrye) pan. Braai hoender in olie. Geur met Hoenderspeserye (dit gee ook 'n mooi bruin kleur aan die vaal hoendertjie). Skep uit pan. Braai groente in dieselde pan.

3. GROENTE: Braai 'peppers' en knoffel vir ongeveer 2 minute.

4. WITSOUS: Intussen: Maak witsous in mikrogolfoond. Smelt botter. Roer meel en souspoeier in tot glad. Roer melk met 'n 'whisk' in - sit terug in mikro. Kook tot verdik. (Roer elke nou en dan.)

5. ALLES BYMEKAAR - al bg. & 'green onions', spek & kaas. Roer liggies deur.

6. 'Pasta Spice' van Ina Paarman is lekker bo-oor, of enige geurmiddel waarvan jy hou.

ENJOY!!

Notes

My gesin ♥ dit, en kon nie ophou eet nie! Probeer dit!!

Credits

Added on Award Medal

Eat healthier with nutrition info! See line-by-line nutrition insights

BigOven Pro required. Try BigOven Pro for Free

Date My private notes
Add your own private notes with BigOven Pro!

Recipe Links

Link in another recipe. What would you serve with this?

There are no reviews yet for Hoender-en-pasta gereg. Be the first to review it!

I'd rate it:


sign in to add your comment

Tags

There are no tags on this recipe. Log in to add tags.


Add unlimited recipes. Organize in custom folders. Find recipes for your diet. Try BigOven Pro Free