About me
Ek bly in Mosselbaai. Ek is mal oor buitelug aktiwiteite. Ek sal nie sĂȘ ek is in die IT bedryf nie, anders bel almal my mal oor hul rekenaar probleme! Ek het 'n fotografie kursus hierdie jaar klaargemaak want my lekkerste tydverdryf is om foto's te neem en dan natuurlik, waaroor hierdie website gaan, ook om te eksperimenteer met die ontbyte en braais. Helma is die boffin op kookkos! Ek sal traai om haar te kry om ook 'n paar lekker resepte op ons website te sit.
My Favorite Foods
Wel, ek hou van alle kossoorte, maar my favourite is Helma se eksperimente! en dan natuurlik 'n lekker sagte dik T-Bone wat bietjie verouderd is op kameeldoringhout kole medium to rare gebraai is. 'n Lekker porsie aartappel slaai daarby en 'n braaibroodjie. MMMMMMMM!!!
Groups