Boerekos vanaf South Africa, steamed!
Al die Mieliebrood resepte bevat koekmeel. Hierdie een is sonder meel. Dit is 'n fantastiese resep. Ek gebruik 'n lee 1kg koffieblik, en dit werk uitstekend. Gebruik 'n bliksnyer om die koffieblik se rand te verwyder.
500ml gemaalde vars mieliepitte (die mielies moet nog melkerig wees)
2 eiers
2 teelepels bakpoeier
100ml suiker
100ml gesmelte botter
Maak so:
1. Meng alles deeglik saam.
2. Gebruik 'n le? 1kg koffieblik of iets soortgelyk. Sny die rand af met 'n bliksnyer om te verseker dat die blik se rand glad is. Smeer die blik met botter of 'Spray and Cook'
3. Plaas die gemaalde mielies in die blik.
4. Gebruik 'n ho? kastrol (hoog genoeg om die koffieblik te vat en 'n deksel te kan opsit) en vul 1/3 vol met water. Bring tot kookpunt.
5. Terwyl die water opwarm, plaas twee lae foelie, tinfoil, oor die blik waarin die mieliemengsel is en bind goed vas met tou, sodat water nie kan inkook nie.
6. Plaas die blik met mielies in die kookwater. Sit die pot se deksel op en kook vir 2 ure. Voeg water by indien nodig.
7. Haal die mieliebrood na twee ure uit (versigtig on nie te brand nie) en haal die foelie af.
8. Plaas in 'n voorverhitte oond (180 grade celsuis) vir sowat 20 minute om effens te droog.
9. Sny in dik snye en eet warm met botter. (Verkieslik plaasbotter).
Nothing
View line-by-line Nutrition Insights™: Discover which ingredients contribute the calories/sodium/etc.
|
||
Serving Size: 1 Serving (30g) | ||
Recipe Makes: 8 Servings | ||
|
||
Calories: 175 | ||
Calories from Fat: 131 (75%) | ||
|
||
Amt Per Serving | % DV | |
|
||
Total Fat 14.6g | 19 % | |
Saturated Fat 9.2g | 46 % | |
Monounsaturated Fat 3.8g | ||
Polyunsanturated Fat 0.6g | ||
Cholesterol 41.1mg | 13 % | |
Sodium 104mg | 4 % | |
Potassium 5.4mg | 0 % | |
Total Carbohydrate 11.8g | 3 % | |
Dietary Fiber 0g | 0 % | |
Sugars, other 11.8g | ||
Protein 0.2g | 0 % | |
Powered by: USDA Nutrition Database Disclaimer: Nutrition facts are derived from linked ingredients (shown at left in colored bullets) and may or may not be complete. Always consult a licensed nutritionist or doctor if you have a nutrition-related medical condition. |
Calories per serving: 175
Get detailed nutrition information, including item-by-item nutrition insights, so you can see where the calories, carbs, fat, sodium and more come from.
There are no reviews yet. Be the first!
What would you serve with this? Link in another recipe.